Monday, December 03, 2007

Episode 18


- Dit sneeu laat dit klap!
- Deon Maas kry trekpas
- Helpende Hand Fonds van Solidariteit (Tassie Projek)
"Ons bankbesonderhede is: Rekening se naam: Solidariteit Helpende Hand Fonds
ABSA Centrurion
Takkode : 632005
Rekeningnommer (Tjek) 090 822 622 43
Merk inbetaling TASSIE
"

- Kook en Geniet: Arm man se Poeding!



Nota: Lees ook hierdie berig aangaande die situasie in Suid-Afrika

Laai direk hier af deur regs te kliek en Save Target As te kies. Of kliek op die RSS ikoon hieronder om elke episode outomaties te kry op jou iTunes (of soortgelyke program).

Groete
Eben en Natalie
Subscribe in a reader

Tuesday, November 20, 2007

Episode 17



Hallo Almal!

Rugby Wereld Beker.
Storms op die eiland.
Immigrasie probleme in Kanada om versigtig voor te wees.
FOUT OP POTGOOI!!! Hoender potjie is nie van EgAfrikaans nie! Volg liewer HIERDIE skakel: Hoenderpotjie
Ons eiland se goeie biertjie: Pipers Pale Ale
Kanadese kampvuur nageregte: "Banana Boats" (piesang bootjies) en "Smores"
Ons amptelike klagte teen BBC se Superstars van 2004/3

Julle kan direk hier aflaai deur Regs te kliek en SAVE TARGET AS te kies en direk op jou hardeskyf af te laai, of jy kan hieronder op die RSS ikoon inskryf om gereeld episodes outomaties te ontvang op jou iTunes (of soortgelyke program).
Subscribe in a reader

Saturday, September 01, 2007

Episode 16 Ons Wes-Kanadese Toer










Ons het nie ons normale formaat gevolg nie.

Ons vertel maar net oor ons ondervindinge gedurende ons vakansie in British Columbia en Alberta.

Laai direk hier af deur Regs te Kliek en "Save Target As" te kies. Of skryf in op ons RSS voer hieronder op die ikoon.




Subscribe in a reader

Thursday, August 30, 2007

Potgooi Intussen (15)

Haai daar, Potvangers!

Net 'n vinnige potgooitjie om te se dat ons nog leef, en weer binnekort 'n potgooi saam sal oplaai.

Ook: Ons betreur die feit dat ons in een maand twee van ons mees vooraanstaande potgooie verloor het; Machiel en Charlene van Holland (potgooi.nl), asook Boerseun en Boerdogter uit Amerika!
Die Afrikaanse Internet Ruimte is 'n hewige verlies toegedien!! Ons gaan julle mis, en ons waardeer wat julle vermag het deur die jare!

Ons praat later weer!

Groete
Eben
Jy kan hierdie 'kennisgewing potgooi episode' direk hier aflaai, deur regs te kliek en Save Target As te kies en erens op jou hardeskyf te stoor. Of jy kan outomaties ons episodes op jou iTunes (of soortgelyke platforme) ontvang deur op die RSS ikoon hieronder in te skryf.

Subscribe in a reader

Sunday, May 20, 2007

Episode 14

1.) MyKanada Nuus: Wes-Kanada Toer, met Kuns uitstalling.
2.) Vancouver Eiland Gazette: Campbell River het net 122ste uit 125 beste dorpe/stede in Kanada gekom.
3.) Natalie se Bioskoop: "Bobby"
4.) Eben die boekwurm hoekie: "Eerste Luitenant Onoorwonne" + "'n Vaste Plek vir Afrikaans"
5.) Kuns en Kultuur: (Skaamtelose selfpromosie : ) Gaan kyk na my kuns webwerf:
6.) Trekboer se Joernaal: Dagboek inskrywing aangaande my vordering met Afrikaans.

Laai direk hier af deur regs te kliek en Save Target As te kies en erens op jou rekenaar af te laai, of skryf in op my RSS voer in hieronder deur op die snaakse ikoontjie te kliek.
Subscribe in a reader