Monday, December 18, 2006

Potgooi 6

Hierdie is ons Kersfees potgooi.

Geen potmotas nie, ons praat maar oor dit en dat, en ons vertel julle oor 'n belangrike verandering in ons lewens.

Groete en Geseende Kersfees!!!!

Eben en Natalie

Laai direk hier af deur regs te kliek en "Save Target As" of skryf in op ons RSS diens! (Dan sal jy dit outomaties elke twee weke in jou iTunes kry)

Sunday, December 03, 2006

Potgooi 5

Agtergrond musiek deur:
- Harry S. Caterson ("The Happy Song", "Joy", "Time")PodSafe Music Network
- Intelect ("Metal Start") PodSafe Music Network
- Chi'Hoda ("Hesitate" en laaste liedjie op potgooi is "Little Way") Eie band
- Eben ("Mount Sinai")

1.) Twee weke van sneeu

2.) Christmas "Light up"

3.) 007 Casino Royal

4.) Afrikaanse aksente in Amerikaanse rolprente

5.) Potgooi idee: Oupa wat stories vertel vir die "jongspan"

6.) Wat wil jy vir Kersfees kry?

7.) Groetes

8.) Laaste liedjie: Chi'Hoda "Little Way"

Laai sommer direk hier af deur regs te druk en "Save Target As" te kies. Skryf in op ons RSS feed hier onder op die feedburner ikon:

Friday, December 01, 2006