Potgooi Nommer 8
Vroulief is weer op die been!
Hier is ons notas vir hierdie episode:
1.) Die ACE (American Coucil on Exercise) eksamen pallawa, in Vancouver.
2.) Afrikaners en Suid-Afrikaners op die eiland en in Vancouver.
(Insluitende Joe Myers ons apteker!)
3.) Die SA business networking group, en SA Vancouver News.
4.) Rooibos tee en Zambuk
5.) Dr. Kruger se petisie lyste.
6.) Ons het albei werk!
7.) Valentynsdag in die Van Renen huis.
8.) Natalie beplan om 'n tatoo te kry.
9.) Die "Welcome Wagon" het ons besoek!
10.) Ons raak hopeloos deurmekaar met bier, lager, en milk stout.
Jy kan direk hier aflaai, deur regs te kliek en "Save Target As" te kies en dan as 'n legger op jou hardeskyf af te laai.
Of jy kan op ons RSS voer hieronder inskryf.
Groete
Eben en Natalie![]()
6 comments:
Are you guys in the fitness industry, or are you getting started in it? Ah, you just mentioned Natalie working as a LO onnie.
Eben, you are turning her into a Safrican! :-)
Natalie, did you like the Red Latte?
You can actually use regular Rooibos and make your own, if you have a Cappuccino machine.
The Mug and Bean have an add on the SAUSA.org message boards, so maybe that is where you saw it.
We had to get our marriage certificate and my birth certificate when we were applying for our citizenship 5-6 years ago, and yes, I agree with you Natalie, it is better to take it with you.
Die Welkom Wagon is 'n baie goed... maar ek deel jou gevoel oor sulke goed. Altyd skepties om mee te begin.
Ons het hulle gebruik toe ons die Fitness studio gehad het om nuwe mense ons pamflette te gee.
Eben, Natalie is reg. Jy sal ook nie te veel van die bier hier in die VSA hou nie. Boston area is nogal nie sleg nie want hulle het baie micro-breweries.
From Wikipedia:
- Lager is a well attenuated beer brewed in cool conditions using a slow-acting brewers yeast, known as a bottom-fermenting yeast, and then stored (or "lagered") for a period in cool conditions to clear away particles and certain flavour compounds to produce a clean taste. The most popular examples of beer brewed using the lager method are pale lagers, also known as pilsners.
- Stout is a style of dark beer made using roasted malts or roast barley. There are a number of variations including sweet stout, dry stout, and Imperial stout.
Eben, ek luister nou al na julle van julle Okanagan dae af.
Bly julle het reg gekom met verblyf en werk op Vancouver Eiland.
Na aanleiding van jou praatjie oor bier: As dit Castle Lager is wat jy wil drink (ek drink dit nie self nie, en het ook nie in SA nie!), kan jy dit koop by die BC Liquor Store. Daar behoort 'n tak naby jou te wees. Dis nie veel duurder as die local brands nie. Ek self verkies die bier van die micro breweries in die Vancouver omgewing.
Die link is: http://www.bcliquorstores.com
Jy kan ook baie SA produkte koop by winkels in die Vancouver area. Ek dink hulle het 'n posbestellingsdiens ook. Die links is:
http://www.serengetionline.com
http://www.outofafricatrading.com
Goed gaan, ek hoop jy kom reg.
Jan,
Vancouver
Eerstens Boerseun:
Baie dankie vir die kommentaar. Ja, ek verwys na Natalie as my Kanadese Boerenooi. Die feit dat julle 'n Fiksheids Ateljee gehad het is vir beide van ons baie interressant! Vertel nog!
Jan:
Dankie vir die skakels. Ek is bly jy lewer kommentaar op ons potgooi, want min van ons luisteraars doen dit.
Ek gaan definitief jou skakels gebruik!
Groete
Nou toe nou, jou boernooi word elke dag meer en meer Afrikaans. ¨Agg ja" - wat kan ek se.
Ek sal nie omgee om in n kelder te werk nie, weet net nie of ek 50l op n slag sal kan ¨verwerk¨ nie, maar ek sal dit n go gee.
Jammer van die eksamen, maar jy kan dit darem weer skryf later in die jaar, en as Nat voor die boeke inskuif, kan sy saam met jou die eksames skryf (en slaag!)
Ek is bly Nat kom vir my op, thanks Nat - jy is tog maar die ster van die Potgooi ;-) (soos Anja op die Moddereiland is !!)
Nou nie weer so lank wag voor julle n potgooi maak nie.
Miskien stuur ek vir jou 'n kan "vaaljapie" in die pos, ou Klei Lat...
Dis goed om julle nuus te hoor en ek is bly die boek het gekom.
Post a Comment